Academic
-
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 7 Leesboek R135.00
Afrikaans sonder grense is ‘n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom ‘n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto’s opgebou, om ‘n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met ‘n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook ‘n voorbeeldvraestel. -
Good Economics for Hard Times R190.00
In this revolutionary book, prize-winning economists Abhijit V. Banerjee and Esther Duflo show how economics, when done right, can help us solve the thorniest social and political problems of our day. From immigration to inequality, slowing growth to accelerating climate change, we have the resources to address the challenges we face but we are so often blinded by ideology.
Original, provocative and urgent, Good Economics for Hard Times offers the new
thinking that we need. It builds on cutting-edge research in economics – and years of exploring the most effective solutions to alleviate extreme poverty – to make a persuasive case for an intelligent interventionism and a society built on compassion and respect. A much-needed antidote to polarized discourse, this book shines a light to help us appreciate and understand our precariously balanced world.Author(s): Abhijit V. Banerjee & Esther Duflo